Huis Martina 2017

Seasons Greetings to all of you!!

Weereens baie baie dankie vir die fantastiese shoeboxes wat julle vir ons inwoners gebring het.  Hulle het dit so waardeer. Dit was werklik n lekker bederf vir elkeen. Dankie ook vir die fotos. Ek kan dit uitdruk en in die eetkamer opsit vir almal om te sien.

Groete DAIRIN RHEEDER     BESTUURDER                                                                                                                                                           HUIS MARTINA  TEL:  021 931 1235  FAKS:  021 931 1290  EPOS:  huis_martina@mweb.co.za